From 1c0cfa3af247e92a7c1ed9a67433f165df934561 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Wed, 2 Mar 2022 11:56:15 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 26:32-35 --- 1/26 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) diff --git a/1/26 b/1/26 index d39085c..605f2de 100644 --- a/1/26 +++ b/1/26 @@ -29,3 +29,7 @@ Toe aantwoord hulle: Ons het duidelik gesien dat die HERE met jou is. Daarom het Jy moet ons geen kwaad doen nie, net soos ons jou nie aangeraak en aan jou niks as goed gedoen het nie en jou in vrede weggestuur het. Jy is nou eenmaal die geseënde van die HERE. Toe maak hy vir hulle 'n maaltyd klaar, en hulle het geëet en gedrink. En hulle was die môre vroeg op en het vir mekaar gesweer. Daarop het Isak hulle laat gaan, en hulle het in vrede van hom af weggetrek. +Dieselfe dag kom toe die dienaars van Isak en vertel hom van die put wat hulle gegrawe het, en sê vir hom: Ons het water gekry. +En hy het dt Seba genoem. Daarom is die naam van die stad Berséba tot vandag toe. +Toe Esau veertig jaar oud was, het hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, vir hom as vrou geneem, en Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet. +En hulle was vir Isak en Rebekka 'n bitter verdriet.