diff --git a/1/21 b/1/21 index a108034..dc0ecce 100644 --- a/1/21 +++ b/1/21 @@ -22,3 +22,13 @@ hy het gewoon in die woestyn Paran; en sy moeder het vir hom 'n vrou uit Egiptel In dié tyd het Abiméleg en Pigol, sy leërowerste, met Abraham gespreek en gesê: God is met jou in alles wat jy doen. Sweer dan nou vir my hier by God dat jy met my en my kroos en my nageslag nie vals sal handel nie; dieselfde guns wat ek jou bewys het, moet jy aan my bewys en aan die land waarin jy as vreemdeling vertoef. En Abraham antwoord: Ek sweer. +Maar Abraham het Abiméleg aangespreek oor 'n put wat die dienaars van Abiméleg met geweld geneem het. +Daarop antwoord Abiméleg: Ek weet nie wie dit gedoen het nie, en jy het my die ook nie meegedeel nie, en ek daar ook niks van gehoor nie as net vandag. +Toe neem Abraham kleinvee en beeste en gee dit aan Abiméleg; en hulle twee het 'n verbond gemaak; +Abraham het naamlik die sewe ooilammers van die kleinvee apart uitgekeer. +Toe sê Abiméleg vir Abraham: Wat beteken hierdie sewe ooilammers wat jy uitgekeer het? +En hy antwoord: Die sewe ooilammers moet jy uit my hand uit aanneem, sodat dit vir my 'n getuienis kan wees dat ek hierdie put gegrawe het. +Daarom noem hulle hulle die plek Berséba, omdat hulle twee daar gesweer het. +So het hulle dan 'n verbond gemaak in Berséba. Daarna het Abiméleg en Pigol, sy leërowerste, klaargemaak en na die land van die Filistyne teruggegaan. +En hy het 'n geelhuotboom in Berséba geplant en daar die Naam van die HERE, die ewige God, aangeroep. +En Abraham het baie dae as vreemdeling in die land van die Filistyne vertoef.