From cc08b3af69a120e0533d7d24aff50a609ddf1c74 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Malachi van der Merwe Date: Wed, 14 Sep 2022 17:21:58 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20Matthe=C3=BCs=208:1-13?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 40/8 | 13 +++++++++++++ 1 file changed, 13 insertions(+) create mode 100644 40/8 diff --git a/40/8 b/40/8 new file mode 100644 index 0000000..849727b --- /dev/null +++ b/40/8 @@ -0,0 +1,13 @@ +En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg; +en deer het ʼn melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here us U wil, kan U my reiuig. +Daarop steek Jesus die hand uit en raak hoom aan en sê: Ek wil; word gereinig! En dadelike is hy van sy melaatsheid gereinig. +En Jesus sê vir hom: Pas op dat jy die vir niemand verel nie, maar gaan vertoon jou aan die priester en offer die gawe wat Moses voorgeskrywe het, tot ʼn getuienis vir hulle. +En nadat Jesus in Kapérnaüm ingegaan heet, kom daar ʼn kaptein na Hom toe en smeek Hom +en sê: Here my kneg lê tuis verlam en hy ly hewige pyne. +Daarop sê Jesus vir hom: Ek sal kom en hom gesond maak. +En die kaptein antwoord en sê: Here ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie; maar spreek net ʼn woord, en my kneg sal gesond word. +Want ek is ook ʼn man onder gesag, en ek het soldate onder my. En vir hierdie een sê ek: Gaan! en hy gaan; en vir ʼn ander een: Kom! en vir my slaaf: Doen dit! en hy doen dit. +Toe Jesus dit hoor, het Hy Hom verwonder en vir sy volgelinge gesê: Voorwaar Ek sê vir julle, selfs in Israel het Ek so ʼn goot geloof nie gevind nie. +Maar Ek sê vir julle det baie sal kom van ooste en weste en saam met Abraham en I sak en Jakob sal aansit in die koninkryk van die hemele. +Maar die kinders van die koninkryk sal uitgedryf word in die buitenste duisternis. Daar sal geween wees en gekners van die tande. +Toe sê Jesus vir die kaptein: Gaan en laat dit vir jou wees soos jy geglo het. En sy knag het gesond geword in daardie uur.