From e5a82d7af3c01b8c437259f977b40102bb4743bd Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Thu, 30 Sep 2021 12:07:33 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Exodus 30:1b:6 --- 2/30 | 7 ++++++- 1 file changed, 6 insertions(+), 1 deletion(-) diff --git a/2/30 b/2/30 index 83b89cd..32703d0 100644 --- a/2/30 +++ b/2/30 @@ -1,2 +1,7 @@ -Jy moet ook 'n altaar maak om reukwerk te brand. +Jy moet ook 'n altaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak. +'n El moet sy lengte wees en 'n el sy breedte-vierkantig moet dit wees-en twee el sy hoogte. Sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk wees. +En jy moet dit met suiwer goud oortek: die plaat en die sykante en die horings. En maak daarvoor 'n goue kraans rondom. +Maak ook twee goue ringe daarvoor onderkant die kraans aan weerskante; jy moet dit aan die twee sykante maak. En julle moet dien as plekke vir draaghoute om dit daarmee te dra. +En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud. +Sit dit dan voor die voorhangsel wat voor die ark van Getuienis is, voor die versoendeksel wat oor die Getuienis is, waar Ek met jou sal saamkom.