diff --git a/3/26 b/3/26 new file mode 100644 index 0000000..6ec5fd8 --- /dev/null +++ b/3/26 @@ -0,0 +1,5 @@ +Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en 'n gesnede beeld of 'n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie, en 'n steen beeldhouwerk in julle land opsit om julle daar by neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God. +My sabbatte moet julle hou en my heiligedom ontsien. Ek is die HERE. +As julle in my isettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, +dan sal Ek julle reëns gee op hulle tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee. +En die dorstyd sal vir julle aanhou tot die druiwe-oes, en die druiwe-oes sal aanhou tot die saaityd, en julle sal jul brood volop eet en veilig en julle land woon.