From 5eceff68237e521935b4aa1e158f73fe19fb8eb3 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Fri, 28 Oct 2022 22:45:43 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 41:22-24 --- 1/41 | 3 +++ 1 file changed, 3 insertions(+) diff --git a/1/41 b/1/41 index b0fd8c3..21de404 100644 --- a/1/41 +++ b/1/41 @@ -19,3 +19,6 @@ en sewe koeie het uit die Nyl uit opgekom wat vet van vleis en mooi van uiterlik En ná hulle kom daar nog sewe koeie op, skraal en baie lelik van uierlik en maer van vleis; ek het soos hulle so lelik in die ganse Egipteland nie gesien nie. En die maer en lelike koeie het die sewe eerste vet koeie opgeëet: die het in hulle maag ingegaan, maar ʼn mens kon nie merk dat hulle in hul maag ingegaan het nie; want hulle aansien was lelik soos in die begin. Toe het ek wakker geword. +Darna het ek in my droom gesien, en kyk, sewe vol en mooi are skiet op aan een steel. +En ná hulle spruit daar sewe are uit wat dor, maer en deur die oostewind verskroeid was; +en die sewe maer are het die sewe mooi are verslind. En ek het dit aan die toewenaars meegedeel, maar niemand kon my inligting gee nie.