forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 23:1-17
Wysig - spelfout (geantwoort) na (geantwoord) in vers 1 Wysig - spelfout (wederstrewighied) na (wederstrewigheid) in vers 2 Wysig - spelfout (le) na (lê) in vers 2 Wysig - verwyder (Hom) tussen (voor) en (uiteensit) in vers 4 Wysig - voeg woorde in (sy aangesig) tussen (voor) en (uiteensit) in vers 4 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 6 Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 9 Wysig - verwyder (dan) tussen (toets) en (sal) in vers 10 Wysig - voeg 'n komma in na (toets) in vers 10 Wysig - verwyder (hy) tussen (het) en (my) in vers 11 Wysig - spelfout (wag) na (weg) in vers 11 Wysig - spelfout (gebot) na (gebod) in vers 12 Wysig - spelfout (word) na (woord) in vers 12 Wysig - spelfout (wed) na (wet) in vers 12 Wysig - spelfout (beslut) na (besluit) in vers 14 Wysig - spelfout (virskrik) Na (verskrik) in vers 15 Wysig - spelfout (donkerhied) na (donkerheid) in vers 17 Wysig - verwyder nommer 18 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
b25e60935a
commit
7030c952ff
22
18/23
22
18/23
@ -1,17 +1,17 @@
|
|||||||
Maar Job het geantwoort en gesê:
|
Maar Job het geantwoord en gesê:
|
||||||
Nog altyd is my geklaag wederstrewighied; my hand le swaar op my gesug.
|
Nog altyd is my geklaag wederstrewigheid; my hand lê swaar op my gesug.
|
||||||
Ag, as ek maar wis waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning!
|
Ag, as ek maar wis waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning!
|
||||||
Dan sou ek die regsaak voor Hom uiteensit en my mond met bewyse vul;
|
Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul;
|
||||||
ek sou weet die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy vir my sou sê.
|
ek sou weet die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy vir my sou sê.
|
||||||
Sou hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee.
|
Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee.
|
||||||
Dan sou ek daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom.
|
Dan sou ek daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom.
|
||||||
Maar ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie.
|
Maar ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie.
|
||||||
As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek hom nie.
|
As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie.
|
||||||
Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets dan sal ek soos goud tevoorskyn kom.
|
Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud tevoorskyn kom.
|
||||||
Aan sy voetstap het hy my voet vasgehou; sy wag het ek bewaar sonder om uit te draai.
|
Aan sy voetstap het my voet vasgehou; sy weg het ek bewaar sonder om uit te draai.
|
||||||
Van die gebot van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die worde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wed.
|
Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.
|
||||||
Maar Hy bly Een - wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy.
|
Maar Hy bly Een - wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy.
|
||||||
Want Hy sal volbring wat oor my beslut is, en baie sulke dinge is daar by Hom.
|
Want Hy sal volbring wat oor my besluit is, en baie sulke dinge is daar by Hom.
|
||||||
Daarom is ek virskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, dan vrees ek vir Hom.
|
Daarom is ek verskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, dan vrees ek vir Hom.
|
||||||
En God het my hart week gemaak, en die Almagtige het my verskrik.
|
En God het my hart week gemaak, en die Almagtige het my verskrik.
|
||||||
Want ek vergaan nie vanweë die duisternis of vanweë my eie aangesig wat deur donkerhied oordek is nie.
|
Want ek vergaan nie vanweë die duisternis of vanweë my eie aangesig wat deur donkerheid oordek is nie.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user