Voeg by Genesis 48:1-6

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2023-07-27 20:51:58 +02:00
parent 8a749fd628
commit dabc6534a6
Signed by: Hannah
GPG Key ID: 9CB1EF9F164C66A9

6
1/48 Normal file
View File

@ -0,0 +1,6 @@
Ná hierdie dinge het hulle Josef meegedeel: Kyk, u vader is siek. Toe neem hy sy twee seuns, Manasse en Efriam, met hom saam.
En hulle het Jakob berig gebring en gesê: Kyk, u seun Josef kom na u toe. Daarop het Jakob sy krag versamel en op die bed gaan sit.
En Jakob het vir Josef gesê: God, die Almagtige, het aan my verskyn by Lus, in die land Kanaän, en my geseën
en vir my gesê: Kyk, Ek sal jou vrugbaar maak en jou vermeerder en jou tot ʼn menigte van volke maak, en Ek sal aan jou nageslag ná jou hierdie land as ewige besitting gee.
Nou dan, jou twee seuns wat vir jou in Egipteland gebore is voordat ek in Egipte na jou gekom het, is myne. Efraim en Manasse sal myne wees net soos Ruben en Símeon.
Maar jou nakomelinge wat jy ná hulle verwerk het, sal joue wees. Dié sal na die naam van hulle broers genoem word in die se erfdeel.