From db92f22e9d2dbe3cfce1c41a1c656aa4f960a984 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Mon, 25 Jul 2022 21:50:38 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 31:46-47 --- 1/31 | 2 ++ 1 file changed, 2 insertions(+) diff --git a/1/31 b/1/31 index ead6051..3c15244 100644 --- a/1/31 +++ b/1/31 @@ -43,3 +43,5 @@ As die God van my vader, die God van Abraham en die Vrees van Isak, nie aan my k Toe antwoord Laban en sê vir Jakob: Die dogters is my dogters, en die seuns is my seuns, en die kleinvee is my kleinvee, ja alles wat jy sien, is myne; maar my dogters - wat sal ek hulle vandag kan aandoen, of aan hulle seuns wat hulle gebaar het? Kom dan nou, laat ons 'n verbond maak, ek en jy, dat dit 'n getuie tussen my en jou kan wees. Daarop het Jakob 'n klip geneem en dit as gedenksteen opgerig. +En Jakob het vir sy broers gesê: Bring klippe bymekaar! En hulle het klippe gaan haal en 'n hoop gemaak en daar op die hoop geëet. +En Laban het dit Jegar-Sahadúta genoem, maar Jakob het dit Gal-ed genoem.