From e02a8d9400a79dc4be60dbcb7dfad431f8bfa4f7 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Thu, 20 Oct 2022 07:58:44 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 39:22-23 --- 1/39 | 2 ++ 1 file changed, 2 insertions(+) diff --git a/1/39 b/1/39 index 36beea5..1f87eb2 100644 --- a/1/39 +++ b/1/39 @@ -19,3 +19,5 @@ en toe ek my stem verhef en skreeu, het hy sy kleed by my laat agterbly en buite Toe sy heer die woorde hoor waarmee sy vrou hom aanspreek: So en so het jou kneg aan my gedoen - het hy baie kwaad geword; en die heer van Josef het hom laat vang en hom in die gevangenis gesit op die plek waar die gevangene van die koning opgesluit was; en hy was daar in die gevangenis. Maar die HERE was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys en hom guns verleen in die oë van die owerste van die gevangenis. +En die owerste van die gevangenis het almal wat opgesluit was in die gevangenis aan Josef toevertrou; en alles wat daar te doen was, het hý gedoen. +Die owerste van die gevangenis het glad nie na iets omgekyk wat duer hom gedoen is nie, omdat die HERE met hom was; en wat hy doen, het die HERE voorspoedig laat wees.