forked from getBible/Afrikaans-1933
Hantie
a0cb09d95a
Korreksie Exodus 8:1-32
Wysig - voeg ʼn komma in na (trek) in vers 1 Wysig - voeg in (dan) tussen (trek,) en (sal) in vers 2 Wysig - voeg in 3 woorde (met jou staf) tussen (uit) en (oor) in vers 5 Wysig - spelfout (stromme) na (strome) in vers 5 Wysig - voeg in ʼn komma na (watergate) in vers 5 Wysig - spelfout (Egipteland) na (Egipte) in vers 6 Wysig - voeg ʼn spasie in tussen (towerkunste) en (en) in vers 7 Wysig - voeg in ʼn spasie tussen (volk) en (wegneem) in vers 8 Wysig - spelfout (water) na (watter) in vers 9 Wysig - spelfout (huis) na (huise) in vers 9 Wysig - voeg in (oor) tussen (Nyl) en (te) in vers 9 Wysig - spelfout (morê) na (môre) in vers 10 Wysig - verwyder 2 woorde (toe het) tussen (weggegaan:) en (Moses) in ver 12 Wysig - voeg in (en) tussen (weggegaan:) en (Moses) in vers 12 Wysig - voeg in 2 woorde (het tot) tussen (Moses) en (die) in vers 12 Wysig - spelfout (angeroep) na (geroep) in vers 12 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 13 Wysig - voeg in (dit) tussen (het) en (by) in vers 14 Wysig - spelfout (bymekaar gemaak) na (bymekaargemaak) in vers 14 Wysig - voeg in ʼn komma na (bymekaargemaak) in vers 14 Wysig - voeg in (staf) tussen (jou) en (uit) in vers 16 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 17 Wysig - spelfout (ie) na (die) in vers 17 Wysig - spelfout (toowenaars) na (towenaars) in vers 18 Wysig - voeg in ʼn spasie tussen (nie.) en (So) in vers 18 Wysig - verwyder (dan) tussen (was) en (die) in vers 18 Wysig - voeg in (dan) tussen (muskiete) en (op) in vers 18 Wysig - spelfout (morê) na (môre) in vers 20 Wysig - voeg in (toe) tussen (water) en (uitgaan-) in vers 20 Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 20 Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 21 Wysig - voeg in 2 woorde (jou en) tussen (teen) en (jou) in vers 21 Wysig - voeg in (sal) tussen (steekvlieë) en (sal) in vers 21 Wysig - verwyder (van) tussen (land) en (Gosen) in vers 22 Wysig - voeg in 4 woorde en ʼn komma (waarin my volk woon,) tussen (Gosen) en (ʼn) in vers 22 Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 22 Wysig - voeg in ʼn punt tussen (volk) en (Môre) in vers 23 Wysig - spelfout (morê) na (Môre) in vers 23 Wysig - kleinletter (môre) na hoofletter (Môre) in vers 23 Wysig - spelfout (Faroao) na (Farao) in vers 25 Wysig - voeg in ʼn komma tussen (heen) en (offer) in vers 25 Wysig - hoofletter (Want) na kleinletter (want) in vers 26 Wysig - Verwyder (in) tussen (dagreise) en (die) in vers 27 Wysig - voeg in (ver) tussen (dagreise) en (die) in vers 27 Wysig - voeg in (sal) tussen (ons) en (beveel) in vers 27 Wysig - voeg in ʼn komma na (trek) in vers 28 Wysig - voeg in 2 woorde (die HERE) tussen (aan) en (julle) in vers 28 Wysig - spelfout (morê) na (môre) in vers 29 Wysig - spelfout (verder) na (langer) in vers 29 Wysig - verwyder (van) tussen (en) en (sy) in vers 31 Wysig - verwyder die nommer 33 onder aan die hoofstuk
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____
Description