forked from getBible/Afrikaans-1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
a70fd802b8
Wysig - spelfout (Migrot) na (Migdol) in vers 2 Wysig - verwyder die woord (sal) tussen (hulle) en (agtervolg) in vers 4 Wysig - verwyder verkeerde woord (hulle) tussen (dat) en (gevlug) en voeg in 2 woorde (die volk) in vers 5 Wysig - voeg in die woord (het) na (gevlug) in vers 5 Wysig - spelfoute (di evolk) na (die volk) in vers 5 Wysig - verwyder die (punt) aan einde van vers en voeg in ʼn (vraagteken) in vers 5 Wysig - verwyder die woord (laat) tussen (strydwa) en (ingespan) in vers 6 Wysig - spelfout (inspanen) na (ingespan en) in vers 6 Wysig - spelfout (hondered) na (honderd) in vers 7 Wysig - spelfout (geneemen) na (geneem en) in vers 7 Wysig - verwyder die woord (geneem) tussen (Egipte) en (en) in vers 7 Wysig - verwyder die woord (al) tussen (en) en (die) in vers 7 Wysig - spelfout (dy) na (by) in vers 9 Wysig - spelfout (hulel) na (hulle) in vers 10 Wysig - verwyder verkeerde woord (in) en voeg in (uit) in vers 11 Wysig - voeg in 2 woorde (die woord) tussen (nie) en (wat) in vers 12 Wysig - verwyder verkeerde woord (Moet) na (gesê:) en voeg in (Wees) in vers 13 Wysig - verwyder verkeerde woord (wees) na (bevrees) en voeg in (nie) in vers 13 Wysig - verwyder die (punt) na (HERE) en voeg in ʼn (komma) in vers 13 Wysig - voeg in 7 woorde en ʼn (punt) tussen (HERE,) en (Want) (wat Hy vandag vir julle sal bewerk.) in vers 13 Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 15 Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (En) in vers 16 Wysig - spelfoute (di esee) na (die see) in vers 16 Wysig - spelfout (dwaarsdeur) na (dwarsdeur) in vers 16 Wysig - voeg in 2 woorde (die see) tussen (dwarsdeur) en (op) in vers 16 Wysig - verwyder die woord (sal) tussen (hulle) en (aan) in vers 17 Wysig - spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 17 Wysig - spelfout (uitgetrek) na (uit getrek) in vers 19 Wysig - hoofletter (So) na kleinletter (so) in vers 20 Wysig - spelfout (ingekom) na (in gekom) in vers 20 Wysig - spelfout (dwaarsdeur) na (dwarsdeur) in vers 22 Wysig - voeg in 2 woorde (die see) tussen (dwarsdeur) en (getrek) in vers 22 Wysig - spelfout (gejag) na (gejaag) in vers 23 Wysig - spelfout (aangetrek) na (aan getrek) in vers 23 Wysig - spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 23 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (HERE) in vers 24 Wysig - spelfout (wolkkolm) na (wolkkolom) in vers 24 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (wolkkolom) in vers 24 Wysig -spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 26 Wysig - spelfoute (di esee) na (die see) in vers 27 Wysig- spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 28 Wysig - spelfout (daguit) na (dag uit) in vers 30 Wysig - spelfout (sie) na (die) in vers 30 Wysig - verwyder ekstra (het) in vers 31 Wysig - spelfout (an) na (aan) in vers 31 Wysig - spelfoute (di eHer) na (die HERE) in vers 31 Wysig - verwyder die nommer 32 onder aan die hoofstuk |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
4 | ||
18 | ||
19 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____