forked from getBible/Afrikaans-1933
10 lines
985 B
Plaintext
10 lines
985 B
Plaintext
In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en gepreek in die woestyn van Judéa
|
|
en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
|
|
Want ditis hy van wie gespreek is deur die profeet Jesaja toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here maak sy paaie reguit!
|
|
En hy Johannes het'n kleed gedre van kameelhaar en'n leegord om sy heupe,en sy voedsel was sprinkane en wilde heuning.
|
|
En Jerisalem en die hele Judéa en die heie omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe.
|
|
En hulle is deur hom gedoop in die Jordaan met belydenis van hulle sondes.
|
|
Maar toe hy baie van die Farisiseërs en Sadduseërs na sy doop sien kom, sê hy vir hulle: Addergeslag, wie het julle aangewys om weg te vlug van die toorn wat aan kom is?
|
|
Dra dan vrugte wat by die bekering pas;
|
|
en moenie dink om by julleself te sê: One het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham op te wek.
|