forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 29:1-25
Wysig - spelfout (voride) na (vorige) in vers 2 Wysig - hoofletter (Het) na kleinletter (het) in vers 8 Wysig - verwyder (die)) tussen (as) en (grysaards) in vers 8 Wysig - verwyder (die) tussen (van) en (edeles) in vers 10 Wysig - ( 'n) 2 x na die woordelys se (ʼn) in vers 11 Wysig - spelfout (wedewee) na (weduwee) in vers 13 Wysig - ( 'n) 2 x na die woordelys se (ʼn) in vers 14 Wysig - ( 'n) na die woordelys se (ʼn) in vers 16 Wysig - voeg in (het) tussen (Ek) en (hulle) in vers 24 Wysig - ( 'n) na die woordelys se (ʼn) in vers 25 Wysig - verwyder die nommer 26 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
ec97faa170
commit
180eb91b46
18
18/29
18
18/29
@ -1,19 +1,19 @@
|
||||
En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê:
|
||||
Ag, was ek maar soos in die voride maande, soos in die dae toe God my bewaar het;
|
||||
Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het;
|
||||
toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het;
|
||||
soos ek was in my herfsdae toe die verborgenheid van God oor my tent was;
|
||||
toe die Almagtige nog by my was, my kinders rondom my;
|
||||
toe my voetstappe gewas is in dikmelk en die rots by my strome van olie uitgegiet het.
|
||||
Toe ek uitgegaan het na die poort, op na die stad toe, op die markplein my sitplek reggemaak het,
|
||||
Het die seuns weggekruip as hulle my sien, en die grysaards het hulle opgerig en bly staan.
|
||||
het die seuns weggekruip as hulle my sien, en grysaards het hulle opgerig en bly staan.
|
||||
Vorste het hulle woorde ingehou en die hand op hul mond gelê.
|
||||
Die stem van die edeles is teruggehou, en hulle tong het gekleef aan hul verhemelte.
|
||||
Want het 'n oor net gehoor, dan prys dit my gelukkig; en het 'n oog net gesien, dan gee dit vir my getuienis.
|
||||
Die stem van edeles is teruggehou, en hulle tong het gekleef aan hul verhemelte.
|
||||
Want het ʼn oor net gehoor, dan prys dit my gelukkig; en het ʼn oog net gesien, dan gee dit vir my getuienis.
|
||||
Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het, en die wees en hom wat geen helper het nie.
|
||||
Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die wedewee het ek laat jubel.
|
||||
Die geregtigheid was my kleed, en ek sy kleed; my reg was soos 'n mantel en 'n tulband.
|
||||
Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die weduwee het ek laat jubel.
|
||||
Die geregtigheid was my kleed, en ek sy kleed; my reg was soos ʼn mantel en ʼn tulband.
|
||||
Oë was ek vir die blinde, en voete vir die lamme was ek.
|
||||
'n Vader was ek vir die behoeftiges; en die regsaak van hom wat ek nie geken het nie, het ek ondersoek.
|
||||
ʼn Vader was ek vir die behoeftiges; en die regsaak van hom wat ek nie geken het nie, het ek ondersoek.
|
||||
En ek het die tande van die kwaaddoener stukkend gebreek en die buit uit sy gebit geslinger.
|
||||
So het ek dan gedink: By my nes sal ek die asem uitblaas, en soos die feniks my dae vermenigvuldig.
|
||||
My wortel staan oop na die water toe, en dou vernag op my tak.
|
||||
@ -21,5 +21,5 @@ My eer is altyd nuut by my, en my boog bly jonk in my hand.
|
||||
Na my het hulle geluister vol verwagting, en hulle het stil my raad aangehoor.
|
||||
Ná my woorde het hulle nie weer gespreek nie, en my rede het op hulle gedrup.
|
||||
En hulle het op my gewag soos op reën en hulle mond wyd oopgemaak soos vir laat reëns.
|
||||
Ek hulle toegelag as hulle moedeloos was, en hulle kon die lig van my gesig nie verdonker nie.
|
||||
Het ek die weg na hulle toe gekies, dan sit ek as voorman en woon soos 'n koning onder die skare, soos een wat treuriges vertroos.
|
||||
Ek het hulle toegelag as hulle moedeloos was, en hulle kon die lig van my gesig nie verdonker nie.
|
||||
Het ek die weg na hulle toe gekies, dan sit ek as voorman en woon soos ʼn koning onder die skare, soos een wat treuriges vertroos.
|
Loading…
x
Reference in New Issue
Block a user