From 18f4635911414eb2ac1be0b9d136096d02ff12f4 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Tue, 27 Sep 2022 22:11:25 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 37:1-4 --- 1/37 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) create mode 100644 1/37 diff --git a/1/37 b/1/37 new file mode 100644 index 0000000..d38be6f --- /dev/null +++ b/1/37 @@ -0,0 +1,4 @@ +En Jakob het gewoon in die land van die vreemdelingskap van sy vader, in die land Kanaän. +Dit is die geskiedenis van Jakob. Josef het as ʼn seun van sewentien jaar die kleinvee opgepas saam met sy broers - hy was nog jonk - saam met die seuns van Bilha en die seuns van Silpa, die vroue van sy vader. En Josef het die slegte gerugte oor hulle na hulle vader oorgebring. +En Israel het Josef meer liefgehad as al sy seuns; want hy was vir hom ʼn seun van die ouderdom; en hy het vir hom ʼn lang rok met moue gemaak. +Toe sy broers sien dat hulle vader hom meer as al sy broers liefhad, het hulle hom gehaat en kon nie vriendelik met hom praat nie.