From 225d267bcc1754eb25fc6ca6524a8cf33d3f1d5c Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Mon, 3 Oct 2022 17:02:35 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20N=C3=BAmeri=201:1-4?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 4/1 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) create mode 100644 4/1 diff --git a/4/1 b/4/1 new file mode 100644 index 0000000..49e4a9e --- /dev/null +++ b/4/1 @@ -0,0 +1,4 @@ +Verder het die HERE met Moses gespreek in die wosetyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eeerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egiptland uitgetrek het, en gesê: +Neem julle die volk getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op volgens hulle geslagte, volgens hulle famielies, na die getal name, almal wat manlik is, hoof vir hoof; +van twintig jaaroud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek in Israel, dié moet julle tel volgens hulle leërafdelings, jy en Aäron. +En met julle saam moet daar van elke stam 'n man wees, 'n man wat hoof is van sy famielies.