forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 17:1-16
Wysig - voeg in ʼn komma na (Waarlik) in vers 2 Wysig - spelfout (gewis) na (getwis) in vers 2 Wysig - spelfout (hard) na (hart) in vers 4 Wysig - spelfout (geslut) na (gesluit) in vers 4 Wysig - Voeg in ʼn kommapunt na (verstand;) in vers 4 Wysig - spelfout (duisernis) na (duisternis) in vers 12 Wysig - Voeg in die woord (my) tussen (en) en (suster) in vers 14 Wysig - verwyder die woord (die) tussen (dan) en (verwagting) in vers 15 Wysig - voeg in die woord (my) tussen (dan) en (verwagting) in vers 15 Wysig - verander (komma) na ʼn (vraagteken) na verwagting in vers 15 Wysig - verander kleinletter (ja) na hoofletter (Ja) in vers 15 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Ja,) in vers 15 Wysig - spelfout (waneer) na (wanneer) in vers 16 Wysig - verwyder nommer 17 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
parent
e3e4d63c4f
commit
246354efff
12
18/17
12
18/17
@ -1,7 +1,7 @@
|
||||
My gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag vir my.
|
||||
Waarlik bespottinge is my deel, en op hulle gewis moet my oog rus.
|
||||
Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus.
|
||||
Gee tog ʼn pand, staan borg vir my by U; wie anders sal my die handslag gee?
|
||||
Want U het húlle hard geslut vir verstand daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie.
|
||||
Want U het húlle hart gesluit vir verstand; daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie.
|
||||
Hy wat vriende aanklaag vir ʼn buitaandeel - die oë van sy kinders sal versmag.
|
||||
Maar Hy het my ʼn spreekwoord vir die mense gemaak, en ek het een geword wat hulle in die gesig spuug.
|
||||
Daarom het my oog dof geword van verdriet, en al my lede is soos ʼn skaduwee.
|
||||
@ -9,8 +9,8 @@ Die opregtes is daaroor ontsteld, en die onskuldige kom teen die goddelose in op
|
||||
Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag.
|
||||
Maar, kom maar altyd weer aan, julle almal! ʼn Wyse vind ek onder julle tog nie.
|
||||
My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart.
|
||||
Van die nag maak hulle ʼn dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisernis.
|
||||
Van die nag maak hulle ʼn dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis.
|
||||
As ek hoop, is die doderyk my huis; in die duisternis sprei ek my bed uit.
|
||||
Die grafkuil roep ek toe: My vader is jy; die wurms: My moeder en suster.
|
||||
En waar is dan die verwagting, ja my verwagting, wie ondek dit?
|
||||
Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, waneer daar tegelykertyd rus is in die stof.
|
||||
Die grafkuil roep ek toe: My vader is jy; die wurms: My moeder en my suster.
|
||||
En waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ondek dit?
|
||||
Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, wanneer daar tegelykertyd rus is in die stof.
|
Loading…
x
Reference in New Issue
Block a user