diff --git a/18/23 b/18/23 index 513318e..2e82f5d 100644 --- a/18/23 +++ b/18/23 @@ -1,17 +1,17 @@ -Maar Job het geantwoort en gesê: -Nog altyd is my geklaag wederstrewighied; my hand le swaar op my gesug. +Maar Job het geantwoord en gesê: +Nog altyd is my geklaag wederstrewigheid; my hand lê swaar op my gesug. Ag, as ek maar wis waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning! -Dan sou ek die regsaak voor Hom uiteensit en my mond met bewyse vul; +Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul; ek sou weet die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy vir my sou sê. -Sou hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee. +Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee. Dan sou ek daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom. Maar ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie. -As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek hom nie. -Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets dan sal ek soos goud tevoorskyn kom. -Aan sy voetstap het hy my voet vasgehou; sy wag het ek bewaar sonder om uit te draai. -Van die gebot van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die worde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wed. +As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie. +Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud tevoorskyn kom. +Aan sy voetstap het my voet vasgehou; sy weg het ek bewaar sonder om uit te draai. +Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet. Maar Hy bly Een - wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy. -Want Hy sal volbring wat oor my beslut is, en baie sulke dinge is daar by Hom. -Daarom is ek virskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, dan vrees ek vir Hom. +Want Hy sal volbring wat oor my besluit is, en baie sulke dinge is daar by Hom. +Daarom is ek verskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, dan vrees ek vir Hom. En God het my hart week gemaak, en die Almagtige het my verskrik. -Want ek vergaan nie vanweë die duisternis of vanweë my eie aangesig wat deur donkerhied oordek is nie. +Want ek vergaan nie vanweë die duisternis of vanweë my eie aangesig wat deur donkerheid oordek is nie. \ No newline at end of file