diff --git a/3/11 b/3/11 new file mode 100644 index 0000000..d9fef7c --- /dev/null +++ b/3/11 @@ -0,0 +1,6 @@ +En die HERE het met Moses en Aäron gespreek en vir hulle gesê: +Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is. +Alles wat onder die diere gesplitste kloue het, en wel heeltemal gesplitste kloue, en herkou-dit mag julle eet. +Maar die volgende mag julle nie eet nie van die wat herkou en van die wat gesplitste kloue het: die kameel, want hy herkou maar het geen gesplitste kloue nie-onrein is hy vir hulle; +en die das, want hy herkou maar het geen gesplitste kloue nie-onrein is hy vir julle; +en die haas, want hy herkou maar het geen gesplitste kloue nie-onrein is hy vir julle;