From b012a5ecaf4bdbd404426c89973a660cf51d0003 Mon Sep 17 00:00:00 2001
From: Malachi van der Merwe <mail+malachi@vdm.io>
Date: Thu, 21 Jul 2022 15:36:39 +0200
Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20Matthe=C3=BCs=205:46-48?=
MIME-Version: 1.0
Content-Type: text/plain; charset=UTF-8
Content-Transfer-Encoding: 8bit

---
 40/5 | 4 +++-
 1 file changed, 3 insertions(+), 1 deletion(-)

diff --git a/40/5 b/40/5
index 065178c..c89738d 100644
--- a/40/5
+++ b/40/5
@@ -43,4 +43,6 @@ Gee vir hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie.
 Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy mote jou naaste lifhê en jou vyand moet jy haat.
 Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat vir julle beledig en julle vervolg;
 sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies en Hy laat reën op regvetdiges en onregverdiges.
-Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het
+Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?
+En as julle net jul broers groet, wat desonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie?
+Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.