diff --git a/1/24 b/1/24 index f3e0a80..a9638eb 100644 --- a/1/24 +++ b/1/24 @@ -17,6 +17,7 @@ En die dogter was baie mooi van aansien, 'n jongmeisie, en geen man het haar bek Toe loop die dienaar haar tegemoet en sê: Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink. En sy antwoord: Drink, meneer! Daarop laat sy gou haar kruik op haar hand afsak en laat hom drink. Nadat sy hom genoeg laat drink het, sê sy: Ek sal vir u kamele ook skep tot hulle genoeg gedrink het. +Dadelik het sy haar kruik in die drinkbak leeggemaak en weer na die put geloop om te skep en vir al sy kamele gespek. En die man het haar stilwyend betrag om te weet of die HERE sy weg voorspoedig gemaak het of nie. En toe die kamele genoeg gedrink het, neem die man 'n goue neustring, 'n halwe sikkel in gewig, en twee armbande vir haar hande, tien sikkels goud in gewig. En hy sê: Wie se dogter is jy? vertel my tog. Is daar plek in die huis van jou vader om te vernag?