From d25d1f879436d4aa85c816ece4104b9de2b03dc1 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Fri, 29 Jul 2022 16:07:04 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 32:30-32 --- 1/32 | 3 +++ 1 file changed, 3 insertions(+) diff --git a/1/32 b/1/32 index 7bf9238..ec82f49 100644 --- a/1/32 +++ b/1/32 @@ -27,3 +27,6 @@ Toe sê Hy: Laat My gaan, want die dag het gebreek. Maar hy antwoord: Ek sal U n En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord: Jakob. Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin. Daarop vra Jakob en sê: Maak tog u Naam bekend! En Hy antwoord: Waarom vra jy tog na my Naam? En Hy het hom daar geseën. +Toe noem Jakob die plek Pniël; want, het hy gesê, ek het God gesien van aangesig tot aangesig, en tog is my lewe gered. +En die son het vir hom opgegaan net toe hy Pnuel verby was; en hy was mank aan sy heup. +Daarom eet die kinders van Iarael die heupséning wat aan die heupbeen is, tot vandag toe nie, omdat Hy Jakob op die heupbeen, aan die heupséning geslaan het.