From d781b6b272a77c3a8007ebe6d3ae60042e6f7b32 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Wed, 20 Jul 2022 14:41:11 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by verandering in Leviticus 17:1-16 --- 3/17 | 2 +- 1 file changed, 1 insertion(+), 1 deletion(-) diff --git a/3/17 b/3/17 index c6812cb..4e3608d 100644 --- a/3/17 +++ b/3/17 @@ -3,7 +3,7 @@ Spreek met Aäron en sy seuns en al die kinders van Israel en sê vir hulle: Dit Elkeen uit die huis van Israel wat 'n bees of 'n lam of 'n bok in die laer slag of dit buitekant die laer slag, en dit nie bring by die ingang van die tent van samekoms om aan die HERE 'n offer voor die tebernakel van die HERE te bring nie-as bloodskuld moet dit dié man toegereken word. Hy het bloed gegiet, daarom moet dié man uitgeroei word onder sy volk uit; Sodat die kinders van Israel hulle slagoffers kan bring wat hulle op die oop veld slag en dit aan die HERE by die ingang van die tent van samekoms na die priester kan bring en dit as dankoffers aan die HERE kan slag. -Dan moet die priester die bloed teen die altaar van die HERE by die ingang van die tent van samekoms uitgoooi en die vet aan die brand steek as lieflke geur vir die HERE.. +Dan moet die priester die bloed teen die altaar van die HERE by die ingang van die tent van samekoms uitgoooi en die vet aan die brand steek as lieflke geur vir die HERE. En hulle mag nie meer hulle slagoffers offer aan die veldduiwels agter wie hulle aan hoereer nie. Dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees vir hulle geslagte. En jy moet vir hulle sê: Elkeen uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat 'n brandoffer of 'n slagoffer bring, en dit nie by die ingang van die tent van samekoms bring om die vir die HERE klaar maak nie-dié man moet uit sy volksgenote uitgeroei word.