From 0224817afda02d02dfad505b6051261a4c967d1f Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Sat, 25 Jun 2022 13:57:11 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 1:1-6 --- 19/1 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) create mode 100644 19/1 diff --git a/19/1 b/19/1 new file mode 100644 index 0000000..c9e7493 --- /dev/null +++ b/19/1 @@ -0,0 +1,6 @@ +Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondars en nie sit in die kring van die spotters nie; +maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag. +En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verdroog nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. +So is die goddelose mense nie, maar soos kaf wat die wind verstrooi. +Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie. +Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.