From 0c0463775922ceb88583fe3dec7d6ff076719e48 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Mon, 5 Sep 2022 15:25:38 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Levitikus 26:1-5 --- 3/26 | 5 +++++ 1 file changed, 5 insertions(+) create mode 100644 3/26 diff --git a/3/26 b/3/26 new file mode 100644 index 0000000..6ec5fd8 --- /dev/null +++ b/3/26 @@ -0,0 +1,5 @@ +Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en 'n gesnede beeld of 'n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie, en 'n steen beeldhouwerk in julle land opsit om julle daar by neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God. +My sabbatte moet julle hou en my heiligedom ontsien. Ek is die HERE. +As julle in my isettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, +dan sal Ek julle reëns gee op hulle tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee. +En die dorstyd sal vir julle aanhou tot die druiwe-oes, en die druiwe-oes sal aanhou tot die saaityd, en julle sal jul brood volop eet en veilig en julle land woon.