diff --git a/40/10 b/40/10 index 0508fc3..8fcf0ed 100644 --- a/40/10 +++ b/40/10 @@ -12,3 +12,9 @@ En in watter stad of dorp julle ook al mag ingaan, ondersoek wie daarin waardig En as julle die huis ingaan, groet dit; en as die huis waardig is, laat julle vrede deerop kom maar as dit nie waardig is nie, laat julle vrede na julle terugkeer. En as iemand julle nie ontvang nie en na julle woorde nie luister nie, gaan uit daardie huis of daardie stad uit en skud die stof van julle voete af. +Voorweer Ek sê vir julle, dit sal vir die land van Sodom en Gomorra verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir daardie stad. +Kyk, Ek stuur julle soos skape onder wolwe; wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe. +Maar pas op vir die mense; want hulle sal julle oorlewwer aan regbanke, en in hulle sinagoges sal hulle julle gésel. +En ook voor goewernenrs en konings sal julle gebring word om My ontwil tot ʼn getuienis vir hulle en die heidene. +Maar wanneer hulle julle oorlewer moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal spreek nie; want dit sal julle in daardie uur gegee word wat julle moet spreek; +want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Gees van julle Vader wat in julle spreek.