Voeg by Mattheüs 4:12-25

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2021-10-18 13:26:19 +02:00 committed by Gitea
parent d6b4a3a008
commit 3dd565092b

14
40/4
View File

@ -9,3 +9,17 @@ Weer neem die duiwel Hom seem na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke
en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan Ugee as U neerval en my aanbid.
Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg Satan! went daar is geskrywe: Die Here jon God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.
En toe Jesus hoor dat Johannes in die gevangenis gesit was, het Hy na Galiléa teruggegaaan.
En Hy het Násaret verleet en gaan woon in Kapérnaüm aan die meer, in die gedied van Sébulon en Náftali,
sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het:
Die land Sébulon en die land Náftali, na die see toe, oorkant die Jordaan, Galiléa van die heidene,
die volk wat in duisternis sit het 'n groot lig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het 'n lig opgegaan.
Van toe af het Jesus degin om te preek en te sê: Bekee julle want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
En terwyl Jesus langs die meer van Galiléa loop, sien Hy twee broers Simon wat genoem word Petrus, en Andréas sy broer, besig om 'n net in die meer uit te gooi; want hulle was vissers.
En Hy sê vir hulle: Kom hier agter My aan en Ek sal jalle vissers van mense maak.
En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.
En toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers, Jakobus die sien van Sebedéüs, en Johannes,sy broer, in die skuit saam met hulle vader Sebedéüs, besig om hulle nette heel te maak; en Hy het hulle geroep.
En hulle het dadelik die skuit en hulle vader verlaat en Hom gevolg.
En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
En die gerugte van Hom het versprei oor die hele Sírië; en hulle het na Hom gebring almal wat ongesteld was wat gekwel was deur allerhande siektes en pyne en wat van duiwels besete was, en aansiekes en verlamdes; en Hy het hulle gesond gemaak.
En groot menigtes hetm Hom gevolg van Galiléa en Dekápolis en Jerusalem en Judéa en van oorkant die Jordaan af.