forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 18:1-21
Wysig - spelfout (Suheit) na (Suhiet) in vers 1 Wysig - spelfout (geantwoort) na (geantwoord) in vers 1 Wysig - spelfout (tet) na (tent) in vers 6 Wysig - spelfout (haksteen) na (hakskeen) in vers 9 Wysig - spelfout ( skrik) na (strik) in vers 9 Wysig - spelfout (aan stap) na (aanstap) in vers 14 Wysig - spelfout (its) na (iets) in vers 15 Wysig - spelfout (mens) na (mense) in vers 20 Wysig - verwyder nommer 22 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
246354efff
commit
3de91c107f
14
18/18
14
18/18
@ -1,21 +1,21 @@
|
||||
Toe het Bildad, die Suheit, geantwoort en gesê:
|
||||
Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
|
||||
Hoelank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek.
|
||||
Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë?
|
||||
Jy, iemand wat homself verskeur in sy toorn - sal om jou ontwil die aarde verlate wees of ʼn rots uit sy plek versit word?
|
||||
Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.
|
||||
Die lig in sy tet word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.
|
||||
Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.
|
||||
Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.
|
||||
Want hy raak in ʼn net deur sy eie voete, en hy loop oor die vlegwerk van ʼn vangkuil.
|
||||
ʼn Vangnet gryp sy haksteen, ʼn skrik hou hom vas.
|
||||
ʼn Vangnet gryp sy hakskeen, ʼn strik hou hom vas.
|
||||
ʼn Tou is vir hom gespan in die grond en ʼn valstrik vir hom op die pad.
|
||||
Verskrikkinge beangstig hom aan alle kante en jaag hom sover as hy gaan.
|
||||
Sy onheil het honger, en die ondergang staan klaar vir sy val.
|
||||
Die eersgeborene van die dood verteer die lede van sy liggaam, hy verteer sy lede.
|
||||
Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aan stap na die koning van die verskrikking.
|
||||
Daar woon in sy tent its wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.
|
||||
Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikking.
|
||||
Daar woon in sy tent iets wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.
|
||||
Onder verdroog sy wortels, en bo verwelk sy tak.
|
||||
Sy gedagtenis vergaan van die aarde af, en hy het geen naam op die wye veld nie.
|
||||
Hulle stoot hom uit die lig in die duisternis, en uit die wêreld verjaag hulle hom.
|
||||
Hy het geen kroos of nageslag onder sy volk en niemand wat oorbly in sy wonings nie.
|
||||
Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mens van die Ooste aan.
|
||||
Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.
|
||||
Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mense van die Ooste aan.
|
||||
Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user