From afbdd960867daf5b627420fd34564b9d8cd1c25a Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Mon, 13 Feb 2023 12:28:12 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20N=C3=BAmeri=2011:10-15?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 4/11 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) diff --git a/4/11 b/4/11 index 966c28f..6bc10fe 100644 --- a/4/11 +++ b/4/11 @@ -7,3 +7,9 @@ Maar nou is ons siel dor; daar's glad niks nie: net manna is voor ons oë. Die manna was soos koljandersaad en dit het gelyk na balsemgom. Die volk het rondgeloop en dit versamel en in handmeules gemaal of in vysels gestamp, en hulle het dit in potte gekook en daarvan roosterkoeke gemaak. En die smaak daarvna was soos die smaak van oliekoeke. En as die dou snags op die laer val, het die manna ook daarop geval. +Toe het Moses die volk, volgens hulle geslagte, elkeen by die vuur van sy tent hoor ween; en die toorn van die HERE het grootliks ontvlam; ook was dit verkeerd in die oë van Moses. +En Moses sê vir die HERE: Waarom het U u kneg kwaad aangedoen, en waarom het ek geen genade in u oë gevind nie, dat u die las van hierdie hele volk op my lê? +Het ék hierdie hele volk dan ontvang? Of het ék hulle gebaar, dat U vir my sê: Dra hulle aan jou bors soos ʼn oppasser die suigling dra, na die land U aan hulle vaders met ʼn eed beloof het? +Waarvandaan moet ek vleis kry om vir al hierdie volk te gee? Want hulle ween by my en sê: Gee vir ons vles dat ons kan eet. +Ek alleen kan hierdie volk nie dra nie, want dit is vir my te swaar. +En as U so met my wil handel, slaan my dan liewers dood as ek genade in u oë gevind het, en laat ek my ongeluk nie aansien nie.