Voeg by Mattheüs 7:11-20

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2022-08-26 12:29:29 +02:00 committed by Gitea
parent 7d25baee54
commit c1c3ed7471

10
40/7
View File

@ -8,3 +8,13 @@ Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sa
Want elkeen wat bid, ontvang; en die want soek, vind; en vir die wat klop, sal oopgemaak word.
Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, vir hom sal gee?
En as hy 'n vis vra, vir hom 'n slang sal gee?
As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes vir julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee vir die wat Hom bid!
Alles wat julle dan wil hê dat doe mense aan julle moet doen-net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die Wet en die Profete.
Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat ne die verderf lei, en baie is deer wat deerdenr ingaan.
Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.
Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere ne julle kom en van dinne roofsngtig wolwe is.
Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. 'n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distele nie?
So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar 'n slegte doom dra slegte vrugte.
'n Goeie doom kan geen slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom ook geen goeie vrugte nie.
Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.