diff --git a/3/19 b/3/19 index d0175e1..50268d5 100644 --- a/3/19 +++ b/3/19 @@ -14,4 +14,4 @@ Jy mag jou naaste nie verdruk of beroof nie. Die dagloner se loon mag jy nie by Jy mag 'n dowe nie vloek nie, en voor die blinde geen struikelblok lĂȘ nie; maar jy moet jou God vrees. Ek is die HERE. Julle mag geen onreg doen doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees en vir die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy jou naaste oordeel. Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die bloed vna jou naaste optree nie. Ek is die HERE. -Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berisp +Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berisp, sodat jy om sy ontwil geen sonde op jou laai nie.