Voeg by Genesis 26:18-21

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-03-01 16:15:15 +02:00 committed by Gitea
parent e1a058c60f
commit d2082e4a0d

4
1/26
View File

@ -15,3 +15,7 @@ hy het troppe kleinvee en beeste gehad, en baie bediendes, sodat die Filistyne h
En al die putte wat die dienaars van sy vader, in die dae van sy vader Abraham gegrawe het, dit het die Filistyne toegestop en dit met grond opgevul.
Toe sê Abiméleg vir Isak: Trek weg van ons, want jy het vir ons te magtig geword.
Daarop het Isak daarvandaan wegetrek en laer opgeslaan in die dal Gerar en daar bly woon.
En Isak het die putte weer oopgegrawe wat hulle in die dae van sy vader Abraham gegrawe het, en wat die Filistyne ná die dood van Abraham toegestop het, en dit genoem na die name wat sy vader daaraan gegee het.
En terwyl die dienaars van Isak in die dal grawe, kry hulle daar 'n put met lewendige water.
En die herders van Gerar het getwis met die herders van Isak en gesê: Dit is όns water. Daarom het hy die put Esek genoem, omdat hulle met hom onenigheid gehad het.
Daarop grawe hulle 'n ander put, en daaroor het hulle ook getwis. Daarom het hy dit Sitna genoem.