From ecffdb479ce021a9cc0200ac5506c4148f585b46 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Thu, 21 Jul 2022 15:27:13 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 12:7-9 --- 19/12 | 3 +++ 1 file changed, 3 insertions(+) diff --git a/19/12 b/19/12 index 2ec8106..662d957 100644 --- a/19/12 +++ b/19/12 @@ -4,3 +4,6 @@ Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbl Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tog wat grootpraat, hulle wat sê: Met ons tong is ons stek; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons? Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou ontspan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag. +Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in die smeltkroes, wat afloop na die aarde toe en gesuiwer is sewemaal. +U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal hulle bewaar van hierdie gesalg vir ewig. +Die goddelose swerwe rond as laagheid die oorhand kry by die mensekinders.