Afrikaans-1933/40/6

5 lines
605 B
Plaintext

Pas op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie.
Wanneer jy dan liefdadigheid bewys, moenie 'n trompet voor jou blaas soos bie geveinsdes in die sinagoges en op die strate doen, dat hulle deur die mense kan geëer wourd nie. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon wag.
Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet jou rwgterhand doen nie,
sodat jou liefdadigheid in die verborge kan wees; en jou Vader wat in die verborge sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.