Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie a5ba807181 Korreksie Exodus 3:1-22
Wysig - voeg in ʼn spasie na (Jetro,) in vers 1
Wysig - voeg in (van God, by) tussen (berg) en (Horeb) in vers 1
Wysig - spelfout (versykn) na (verskyn) in vers 2
Wysig - kleinletter (engel) na hoofletter (Engel) in vers 2
Wysig - spelfout (nader gaan) na (nadergaan) in vers 3
Wysig - spelfout (doringbbbos) na (doringbos) in vers 3
Wysig - verwyder (komma) na (Isak) in vers 6
Wysig - voeg in (uit daardie land) tussen (bring) en (na) in vers 8
Wysig - spelfout (goei) na (goeie) in vers 8
Wysig - spelfout (Ferestiete) na (Feresiete) in vers 8
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 9
Wysig - spelfout (verdruking)  na (verdrukking) in vers 9
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 10
Wysig - spelfout (lei) na (gelei) in vers 12
Wysig - voeg in (het,) tussen (gelei) en (sal) in vers 12
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (en) en (hulle) in vers 13
Wysig - voeg in (die God van julle vaders,) tussen (HERE,) en (die) in vers 15
Wysig - verwyder die komma na (Isak) in vers 15
Wysig - voeg in ʼn komma na (Jakob) in vers 15
Wysig - kleinletter (naam) na hoofletter (Naam) in vers 15
Wysig - verwyder die punt aan die einde van vers 15
Wysig - spelfout (Ferestiete) na (Feresiete) in vers 17
Wysig - spelfout (wet) na (weet) in vers 19
Wysig - voeg in (aan) tussen (sal) en (hierdie) in vers 21
Wysig - verwyder die punt en voeg in ʼn komma aan die einde van vers 21
Wysig - spelfout (aan) na (van) in vers 22
Wysig - spelfout (silwer goed) na (silwergoed) in vers 22
Wysig - voeg in ʼn komma na (sit) in vers 22
Wysig - verwyder (hulle) tussen (en) en (so) in vers 22
Wysig - voeg in (Egipte) tussen (so) en (berowe) in vers 22
Wysig - verwyder die nommer 23 onder aan die hoofstuk
2022-11-02 22:06:34 +00:00
1 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
2 Korreksie Exodus 3:1-22 2022-11-02 22:06:34 +00:00
3 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
18 Korreksie Job 42:1-17 2022-10-13 21:26:59 +00:00
19 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
40 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
63 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
64 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Wysig die boeklys 2022-07-27 08:00:25 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg è by die woordelys 2022-09-20 19:32:48 +00:00

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____