Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie c1115c930f Korreksie Exodus 29:1-46
Wysig - spelfout 2 x (maandjie) na (mandjie) in vers 3
Wysig - voeg in (in) tussen (aan) en (die) in vers 3
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (Aäronen) na (Aäron en) in vers 4
Wysig - spelfout (slef) na (self) in vers 5
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (bindhom) na (bind hom) in vers 5
Wysig - voeg in 1 woord (vir) tussen (bind) en (hulle) in vers 9
Wysig - verwyder die (komma punt) na (bul) in vers 11
Wysig - Verwyder die (spasie) tussen (HERE) en die (komma) in vers 11
Wysig - voeg in (sy) tussen (in) en (stukke) in vers 17
Wysig - verwyder (sy) tussen (en) en (pote) in vers 17
Wysig - spelfout (stuke)  na (stukke) in vers 17
Wysig - spelfout (dy) na (sy) in vers 20
Wysig - voeg in 1 woord (aan) tussen (Aäron en) en (die) in vers 20
Wysig - voeg in (-) 2 x tussen (regter) en (oorlap) in vers 20
Wysig - spelfout (regter voet) na (regtervoet) in vers 20
Wysig - spelfout (slaf-olie) na (salf-olie) in vers 21
Wysig - spelfout (vetster) na (vetstert) in vers 22
Wysig - spelfout (regterboud) na (regterbout) in vers 22
Wysig - voeg in 2 woorde (van die) tussen (bout) en (hefoffer) in vers 27
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (hefoffer) in vers 27
Wysig - verwyder 1 woord (vir) tussen (Aäron en) en (sy seuns) in vers 28
Wysig - spelfout (antrek) na (aantrek) in vers 30
Wysig - spelfout (meot) na (moet) in vers 31
Wysig - voeg in 1 woord (En) aan die begin van die sin en verander die hoofletter (Hulle) na kleinletter (hulle) in vers 33
Wysig - verwyder na (eet nie) die (komma punt) na ʼn (komma) in vers 33
Wysig - verwyder verkeerde woord (die) na (dit) tussen (verbrand;) en (mag) in vers 34
Wysig - spelfout (ent) na (net) in vers 35
Wysig - spelfout (dagliks) na (daagliks) in vers 36
Wysig - voeg in 2 woorde (tot versoening) tussen (sondofferbul) en (klaarmaak) in vers 36
Wysig - spelfout (daaop) na (daarop) in vers 36
Wysig - kleinletter (so) na hoofletter (So) in vers 37
Wysig - verkeerde woord (dit) na (die) in vers 37
Wysig - voeg in 1 woord (altaar) tussen (die) en (raak) in vers 37
Wysig - verwyder die (ʼn) voor (drankoffer) in vers 40
Wysig - spelfout (dankoffer) na (drankoffer) in vers 40
Wysig - spelfout 2 x (him) na (hin) in vers 40
Wysig - spelfout (vlogens) na (volgens) in vers 41
Wysig - spelfout (dankoffer) na (drankoffer) in vers 41
Wysig - hoofletter (EK) na kleinletter (Ek) in vers 42
Wysig - hoofletter (EK) na kleinletter (Ek) in vers 43
Wysig - spelfout (saamekoms) na (samekoms) in vers 44
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 44
Wysig - verwyder 2 woorde wat 2 x getik is (onder die) tussen (sal) en (kinders) in vers 45
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik (hulleʼn) na (hulle ʼn) in vers 45
Wysig - voeg in 1 woord (wat) tussen (God is) en (hulle) in vers 46
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 46
Wysig - verwyder die nommer 47 onder aan die hoofstuk
2023-03-23 17:01:32 +00:00
1 Voeg by Genesis 43:26-34 2022-12-02 08:34:34 +00:00
2 Korreksie Exodus 29:1-46 2023-03-23 17:01:32 +00:00
3 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4 Voeg by Númeri 16:1-50 2023-03-23 17:00:07 +00:00
18 Korreksie Job 42:1-17 2022-10-13 21:26:59 +00:00
19 Voeg by Psalms 44:18-27 2023-03-23 17:00:27 +00:00
40 Voeg by Mattheüs 9:14-38 2023-03-13 19:37:05 +00:00
63 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
64 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Wysig die boeklys 2022-07-27 08:00:25 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg è by die woordelys 2022-09-20 19:32:48 +00:00

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____