From 01486cf71bde3f9a31d7e7940deba53a9e9b5197 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Thu, 19 Jan 2023 09:27:43 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Exodus 17:1-16 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - spelfout (Mar) na (Maar) in vers 3 Wysig - voeg in 1 woord (daar) tussen (het) en (gesmag) in vers 3 Wysig - spelfout (aan geroep) na aangeroep) in vers 4 Wysig - spelfout (dar) na (daar) in vers 6 Wysig - voeg in 1 woord (op) tussen (rots) en (Horeb) in vers 6 Wysig - vervang die (,) met ʼn (;) na (staan) in vers 6 Wysig - verwyder verkeerde naam (Aäron) na (Josua) in vers 9 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 11 Wysig - verkeerde woord (gehou) na (gebly) in vers 12 Wysig - spelfout (onderstuen) na (ondersteun) in vers 12 Wysig - verkeerde woord (skryf) na (skrywe) in vers 14 Wysig - verwyder ʼn spasie tussen (genoem) en die (:) in vers 15 Wysig - verwyder 3 woorde (aan die HERE) tussen (altaar) en (gebou) in vers 15 Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (Oorlog) en (het) in vers 16 Wysig - verwyder die nr 17 onder aan die hoofstuk --- 2/17 | 18 +++++++++--------- 1 file changed, 9 insertions(+), 9 deletions(-) diff --git a/2/17 b/2/17 index adc8474..987df44 100644 --- a/2/17 +++ b/2/17 @@ -1,16 +1,16 @@ Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel, volgens die bevel van die HERE, van plek tot plek uit die woestyn Sin getrek en laer opgeslaan in Ráfidim. En daar was geen water vir die volk om te drink nie. Toe twis die volk met Moses en sê: Gee julle vir ons water om te drink. Maar Moses antwoord hulle: Wat twis julle met my? Waarom versoek julle die HERE? -Mar die volk het gesmag na water, en die volk het teen Moses en gemurmureer en gesê: Waarom het u ons dan uit Egipte laat optrek om my en my kinders en my vee van dors te laat omkom? -En Moses het die HERE aan geroep en gesê: Wat moet ek met hierdie volk doen? Dit skeel maar min of hulle stenig my. +Maar die volk het daar gesmag na water, en die volk het teen Moses en gemurmureer en gesê: Waarom het u ons dan uit Egipte laat optrek om my en my kinders en my vee van dors te laat omkom? +En Moses het die HERE aangeroep en gesê: Wat moet ek met hierdie volk doen? Dit skeel maar min of hulle stenig my. Toe antwoord die HERE Moses: Trek voor die volk uit, en neem van die oudstes van Israel met jou saam; en neem jou staf waarmee jy die Nyl geslaan het, in jou hand en gaan weg. -Kyk, Ek sal dar voor jou by die rots Horeb staan, dan moet jy die rots slaan, en daar sal water uit kom, dat die volk kan drink. En Moses het so gedoen voor die oë van die oudstes van Israel +Kyk, Ek sal daar voor jou by die rots op Horeb staan; dan moet jy die rots slaan, en daar sal water uit kom, dat die volk kan drink. En Moses het so gedoen voor die oë van die oudstes van Israel en die plek genoem Massa en Mériba vanweë die twis van die kinders van Israel, en omdat hulle die HERE versoek het deur te sê: Is die HERE onder ons of nie? Daarop het Ámalek gekom om teen Israel by Ráfidim te veg. -En Moses het vir Aäron gesê: Kies vir ons manne en trek uit, veg teen Ámalek. Môre sal ek op die top van die heuwel staan met die staf van God in my hand. +En Moses het vir Josua gesê: Kies vir ons manne en trek uit, veg teen Ámalek. Môre sal ek op die top van die heuwel staan met die staf van God in my hand. En Josua het gedoen soos Moses vir hom gesê het om te veg teen Ámalek. Maar Moses, Aäron en Hur het op die top van die heuwel geklim. -EN telkens as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Ámalek die sterkste. -Maar die hande van Moses het swaar geword; daarom het hulle ʼn klip geneem en dit onder hom neergelê, dat hy daarop kon sit. En Aäron en Hur het sy hande onderstuen, die een duskant en die ander anderkant. So het sy hande dan vas gehou tot son-onder. +En telkens as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Ámalek die sterkste. +Maar die hande van Moses het swaar geword; daarom het hulle ʼn klip geneem en dit onder hom neergelê, dat hy daarop kon sit. En Aäron en Hur het sy hande ondersteun, die een duskant en die ander anderkant. So het sy hande dan vas gebly tot son-onder. En Josua het Ámalek en sy volk met die skerpte van die swaard ʼn neerlaag toegebring. -Toe sê die HERE vir Moses: Skryf dit as ʼn aandenking in ʼn boek en prent dit Josua in, dat Ek die gedagtenis aan Ámalek onder die hemel heeltemal sal uitdelg. -En Moses het ʼn altaar aan die HERE gebou en dit genoem : Die HERE is my banier. -En hy het gesê: Waarlik, die hand op die troon van die HERE! Oorlog het die HERE teen Ámalek van geslag tot geslag. +Toe sê die HERE vir Moses: Skrywe dit as ʼn aandenking in ʼn boek en prent dit Josua in, dat Ek die gedagtenis aan Ámalek onder die hemel heeltemal sal uitdelg. +En Moses het ʼn altaar gebou en dit genoem: Die HERE is my banier. +En hy het gesê: Waarlik, die hand op die troon van die HERE! Oorlog het die HERE teen Ámalek van geslag tot geslag. \ No newline at end of file