Korreksie Exodus 20:1-26

Wysig - voeg in 8 woorde (of van wat onder op die aarde is) in vers 4
Wysig - voeg in 1 woord (van) tussen (of) en (wat) in vers 4
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 5
Wysig - verwyder 1 woord (nie) tussen (mag) en (die) in vers 7
Wysig - spelfout x 2 (ydelik) na (ydellik) in vers 7
Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (sal) en (een) in vers 7
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 11
Wysig - voeg in 1 woord (dit) tussen (en) en (geheilig) in vers 11
Wysig - verwyder 1 ekstra woord (en) tussen (donderslae) en (die blitse) in vers 18
Wysig - spelfout (soat) na (sodat) in vers 20
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 22
Wysig - verwyder verkeerde woord (uit) na (van) in vers 22
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 23
Wysig - voeg in 7 woord en ʼn komma (vir My maak, en daarop moet jy) tussen (jy) en (jou) in vers 24
Wysig - kleinletter (naam) na hoofletter (Naam) in vers 24
Wysig - spelfout (es) na (as) in vers 25
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 25
Wysig - spelfout (daaroorn) na (daaroor) in vers 25
Wysig - voeg in 1 woord (met) tussen (nie) en (trappe) in vers 26
Wysig - verwyder 1 verkeerde woord (daaroor) na (daarop) in vers 26
Wysig - verwyder nommer 27 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-01-25 11:15:27 +00:00 committed by Gitea
parent b74f1669f7
commit 03030be0f2
1 changed files with 10 additions and 10 deletions

20
2/20
View File

@ -1,26 +1,26 @@
Toe het God al hierdie woorde gespreek en gesê:
Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.
Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.
Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of wat in die waters onder die aarde is nie.
Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie.
Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die HERE jou God, is ʼn jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat my haat;
en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou.
Jy mag nie die Naam van die HERE jou God nie ydelik gebruik nie, want die HERE sal een wat sy Naam ydelik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Dink aan die sabbatdag, dat jy dit heilig.
Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;
maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; dan mag jy géén werk doen nie-jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie.
Want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het hy gerus. Daarom het die HERE die sabbatdag geseën en geheilig.
Want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die HERE die sabbatdag geseën en dit geheilig.
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee.
Jy mag nie doodslaan nie.
Jy mag nie egbreek nie.
Jy mag nie steel nie.
Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.
En toe die hele volk die donderslae en en die blitse en die geluid van die basuin en die ronkende berg bemerk, het die volk dit gesien en gebewe en op ʼn afstand bly staan.
En toe die hele volk die donderslae en die blitse en die geluid van die basuin en die ronkende berg bemerk, het die volk dit gesien en gebewe en op ʼn afstand bly staan.
En hulle het vir Moses gesê: Spreek u met ons, dat ons kan luister; maar laat God nie met ons spreek nie, anders sterwe ons.
Toe antwoord Moses die volk: Wees nie bevrees nie, want God het gekom om julle te beproef en dat sy vrees voor julle oë mag wees, soat julle nie sondig nie.
Toe antwoord Moses die volk: Wees nie bevrees nie, want God het gekom om julle te beproef en dat sy vrees voor julle oë mag wees, sodat julle nie sondig nie.
So het die volk dan op ʼn afstand bly staan. Maar Moses het nadergegaan na die donkerheid waar God was.
Toe sê die HERE vir Moses: So moet jy met die kinders van Israel spreek: Julle het self gesien dat ek met julle uit die hemel af gespreek het.
Julle mag naas my geen silwergode maak nie en geen goue gode vir julle maak nie.
ʼn Altaar van grond moet jy jou brandoffers en dankoffers, jou kleinvee en beeste offer. Op elke plek waar Ek aan my naam sal laat dink, sal Ek na jou toe kom en jou seën.
Maar es jy vir my ʼn klip-altaar maak, mag jy dit nie bou van gekapte klip nie; want as jy jou ystergereedskap daaroorn swaai, dan ontheilig jy dit.
Jy mag ook nie trappe na my altaar opklim nie, dat jou skaamte nie daaroor ontbloot word nie.
Toe sê die HERE vir Moses: So moet jy met die kinders van Israel spreek: Julle het self gesien dat Ek met julle van die hemel af gespreek het.
Julle mag naas My geen silwergode maak nie en geen goue gode vir julle maak nie.
ʼn Altaar van grond moet jy vir My maak, en daarop moet jy jou brandoffers en dankoffers, jou kleinvee en beeste offer. Op elke plek waar Ek aan my Naam sal laat dink, sal Ek na jou toe kom en jou seën.
Maar as jy vir My ʼn klip-altaar maak, mag jy dit nie bou van gekapte klip nie; want as jy jou ystergereedskap daaroor swaai, dan ontheilig jy dit.
Jy mag ook nie met trappe na my altaar opklim nie, dat jou skaamte nie daarop ontbloot word nie.