Korreksie Job 11:1-20

Wysig - spelfout (Meot) na (Moet) in vers 2
Wysig = spelfout (onbeantwoort) na (onbeantwoord) in vers 2
Wysig - spelfout (kn) na (kan) in vers 7
Wysig - spelfout (ongeretighied) na (ongeretigheid) in vers 11
Wysig - spelfout (verby geloop) na (verbygeloop) in vers 16
Wysig - verwyder nommer 21 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-18 08:32:05 +00:00 committed by Gitea
parent 487b63d91d
commit 05903126cf
1 changed files with 5 additions and 5 deletions

10
18/11
View File

@ -1,20 +1,20 @@
Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê:
moet die menigte van woorde onbeantwoort bly? Of moet ʼn loslippige man reg hê?
moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet ʼn loslippige man reg hê?
Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot - sonder dat iemand jou beskaamd maak -
en sê: Suiwer is my leer, en rein is ek in u oë?
Maar, ag, as God maar wou spreek en sy lippe open teen jou!
En jou bekend wou maak dat die verborgenhede van die wysheid dubbeld is in ware kennis! Sodat jy kan weet dat God vir jou ʼn deel van jou skuld deur die vingers sien.
Kan jy die dieptes van God peil? Of sal jy kn deurdring tot by die volmaaktheid van die Almagtige?
Kan jy die dieptes van God peil? Of sal jy kan deurdring tot by die volmaaktheid van die Almagtige?
Hoogtes van die hemel is dit - wat kan jy doen? Dieper as die doderyk - wat kan jy weet?
Langer as die aarde is die maat daarvan en breër as die see.
As Hy verbyskuiwe en gevange neem en ʼn regsvergadering oproep - wie sal Hom dan teëhou?
Want Hý ken die valse mense, en Hy sien die ongeretighied sonder dat Hy juis daarop ag gee.
Want Hý ken die valse mense, en Hy sien die ongeretigheid sonder dat Hy juis daarop ag gee.
So kan dan ʼn domme verstand verkry en ʼn jong wilde esel as mens gebore word.
As jý jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom;
- as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie! -
ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees.
Ja, jý sal die moeite vergeet; soos aan water wat verby geloop het, sal jy daaraan dink.
Ja, jý sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink.
En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker - dit sal wees soos die môre!
En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond - jy sal in veligheid gaan slaap.
Ook sal jy lê sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek.
Maar die oë van die goddelose sal versmag, en die toevlug is vir hulle verlore; en hulle verwagting is - uitblasing van die laaste asem.
Maar die oë van die goddelose sal versmag, en die toevlug is vir hulle verlore; en hulle verwagting is - uitblasing van die laaste asem.