From 1011d3934987b84fc30a2f28f68747ba70943811 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Malachi van der Merwe Date: Thu, 21 Jul 2022 18:05:15 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20Matthe=C3=BCs=206:1-4?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 40/6 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) create mode 100644 40/6 diff --git a/40/6 b/40/6 new file mode 100644 index 0000000..e14562a --- /dev/null +++ b/40/6 @@ -0,0 +1,4 @@ +Pas op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie. +Wanneer jy dan liefdadigheid bewys, moenie 'n trompet voor jou blaas soos bie geveinsdes in die sinagoges en op die strate doen, dat hulle deur die mense kan geëer wourd nie. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon wag. +Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet jou rwgterhand doen nie, +sodat jou liefdadigheid in die verborge kan wees; en jou Vader wat in die verborge sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.