Korreksie Job 32:1-22

Wysig - spelfout (aangeterf) na (aangetref) in vers 13
Wysig - spelfout (m) na (my) in veras 17
Wysig - spelfout (lig) na (lug) in vers 20
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers21
Wysig - verwyder nommer 23 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-26 12:55:06 +00:00 committed by Gitea
parent 59f08afd24
commit 1250788ca4

10
18/32
View File

@ -10,13 +10,13 @@ Nie die bejaardes is wys nie, en nie die oues verstaan wat reg is nie.
Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel. Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel.
Kyk, ek het gewag op u woorde; ek wou luister na verstandige taal van u, totdat u die regte woorde uitgevind het. Kyk, ek het gewag op u woorde; ek wou luister na verstandige taal van u, totdat u die regte woorde uitgevind het.
En ek het op u ag gegee; maar kyk: daar was niemand wat Job weerlê het, niemand van u wat sy woorde beantwoord het nie. En ek het op u ag gegee; maar kyk: daar was niemand wat Job weerlê het, niemand van u wat sy woorde beantwoord het nie.
Sê maar net nie: Ons het wysheid aangeterf: God alleen kan hom verslaan, geen mens nie. Sê maar net nie: Ons het wysheid aangetref: God alleen kan hom verslaan, geen mens nie.
Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u woorde sal ek hom nie beantwoord nie. Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u woorde sal ek hom nie beantwoord nie.
Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek. Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek.
Sal ek dan wag, omdat hulle nie spreek nie, omdat hulle daar staan sonder antwoord? Sal ek dan wag, omdat hulle nie spreek nie, omdat hulle daar staan sonder antwoord?
Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook m kennis meedeel. Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook my kennis meedeel.
Want ek is vol van woorde; die gees in my binneste dring my. Want ek is vol van woorde; die gees in my binneste dring my.
Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie; soos nuwe leersakke wil dit bars. Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie; soos nuwe leersakke wil dit bars.
Ek wil spreek om lig te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee. Ek wil spreek om lug te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee.
Ek wil nie partydig wees nie; en 'n mens vlei, sal ek nie. Ek wil nie partydig wees nie; en ʼn mens vlei, sal ek nie.
Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem! Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem!