From 1caca762414dae88ca9f418f2d901199253d137d Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Wed, 10 Aug 2022 06:17:14 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 9:1-35 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - voeg die woord (hy) in tussen (sal) en (Hom) in vers 3 Wysig - spelfout (wan) na (van) in vers 4 Wysig - spelfout (befel) na (bevel) in vers 7 Wysig - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 15 Wysig - spelfout (antvoord) na (antwoord) in vers 16 Wysig - spelfout (lyster) na (luister) in vers 16 Wysig - spelfout (vernieteg) na (vernietig) in vers 17 Wysig - spelfout (verstandig) na (versadig) in vers 18 Wysig - verwyder die woord (die) tussen (op) en (reg) in vers 19 Wysig - verwyder die woord (vir) tussen (om) en (myself) in vers 21 Wysig - spelfout (se) na (sê) in vers 22 Wysig - spelfout (vroome) na (vrome) in vers 22 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 24 Wysig - spelfout (hardlooper) na (hardloper) in vers 25 Wysig - spelfout (fergeet) na (vergeet) in vers 27 Wysig - sit 'n komma in na (vergeet) in vers 27 Wysig - verwyder die woord (en) tussen (vergeet) en (my) in vers 27 Wysig - spelfout (volik) na (vrolik) in vers 27 Wysig - sit die woord (sal) in tussen (nie) en (vryspreek) in vers 28 Wysig - spelfout (sal) na (sou) in vers 31 Wysig - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 32 Wysig - spelfout (roeder) na (roede) in vers 34 Wysig - verander dubbelpunt na kommapunt aan einde van vers 34 Wysig - spelfout (befrees) na (bevrees) in vers 34 Wysig - verwyder die nommer 36 onder aan die hoofstuk --- 18/9 | 36 ++++++++++++++++++------------------ 1 file changed, 18 insertions(+), 18 deletions(-) diff --git a/18/9 b/18/9 index c64b182..d5a8bcd 100644 --- a/18/9 +++ b/18/9 @@ -1,10 +1,10 @@ Maar Job het geantwoord en gesê: Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan ʼn mens regverdig wees by God? -As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal Hom kan aantwoord nie. -Hy is wys wan hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly? +As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan aantwoord nie. +Hy is wys van hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly? Hy wat berge versit sonder dat hulle dit merk; wat hulle omkeer in sy toorn; wat die aarde laat sidder uit sy plek, sodat sy pilare dril; -wat befel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter ʼn seël wegsluit; +wat bevel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter ʼn seël wegsluit; wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see; wat die Beer gemaak het, die Drie Konings en die Sewester en die Kamers van die Suide; wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal. @@ -12,24 +12,24 @@ Gaan Hy by my langs, dan sien ek Hom nie, en Hy skuif verby sonder dat ek Hom be Sleep Hy weg - wie sal Hom teëhou? Wie vir Hom sê: Wat maak U? God wend sy toorn nie af nie; onder Hom is die helpers van Rahab oorweldig. Hoeveel minder sal ék Hom kan antwoord, sal ek my woorde kan kies teenoor Hom; -ek wat nie kan antwoort nie al was ek regvaardig: ek kan my regter net om genade smeek! -As ek dagvaar en Hy my antvoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal lyster nie. -Hy wat my deur ʼn stormwind sou vernieteg en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder; -my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou verstandig met bitterhede. -Kom dit aan op die krag van die sterkste - hier is Ek! En kom dit op die reg aan - wie kan My dagvaar? +ek wat nie kan antwoord nie al was ek regvaardig: ek kan my regter net om genade smeek! +As ek dagvaar en Hy my antwoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal luister nie. +Hy wat my deur ʼn stormwind sou vernietig en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder; +my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou versadig met bitterhede. +Kom dit aan op die krag van die sterkste - hier is Ek! En kom dit op reg aan - wie kan My dagvaar? Al was ek regverdig, my eie mond sou my veroordeel; al was ek vroom, Hy sou my as ʼn verkeerde reken. -Vroom is ek! Ek gee niks om vir myself nie: ek verfoei my lewe! -Dit is net eenders - daarom se ek: Die vroome en die goddelose vernietig Hy. +Vroom is ek! Ek gee niks om myself nie: ek verfoei my lewe! +Dit is net eenders - daarom sê ek: Die vrome en die goddelose vernietig Hy. As die gésel skielik doodmaak, spot Hy met die vertwyfling van die onskuldiges. -Die aarde is aan die mag van die goddelose oorgelewer, die gesigte van sy regters bind Hy toe. Is hy dit nie, wie dan anders? -En my dae was gouer as ʼn hardlooper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien. +Die aarde is aan die mag van die goddelose oorgelewer, die gesigte van sy regters bind Hy toe. Is Hy dit nie, wie dan anders? +En my dae was gouer as ʼn hardloper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien. Hulle het verbygegly soos skepe van biesies, soos ʼn arend wat neerskiet op sy prooi. -As ek sê: Ek wil my geklaag fergeet en my droewige gesig laat vaar en volik word, -dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie vryspreek nie. +As ek sê: Ek wil my geklaag vergeet, my droewige gesig laat vaar en vrolik word, +dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie sal vryspreek nie. Ek sal tog skuldig wees - waarom sal ek my dan tevergeefs afmat? Al was ek my met sneeu en reinig ek my hande met loog, -dan sal U my in ʼn poel indompel, sodat my klere van my ʼn afsku kry. -Want Hy is nie ʼn man soos ek, dat ek Hom sou kan antwoort, dat ons saam na die gereg sou kan gaan nie. +dan sou U my in ʼn poel indompel, sodat my klere van my ʼn afsku kry. +Want Hy is nie ʼn man soos ek, dat ek Hom sou kan antwoord, dat ons saam na die gereg sou kan gaan nie. Daar is geen skeidsregter tussen ons wat sy hand op ons twee kan lê nie. -Laat Hy sy roeder van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie: -dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom befrees is; want sό is dit met my nie gesteld nie. +Laat Hy sy roede van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie; +dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want sό is dit met my nie gesteld nie. \ No newline at end of file