Korreksie Job 28:1-28

Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 1
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 3
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 4
Wysig - spelfout (wég) na (wèg in vers 4
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) n vers 7
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 17
Wysig - ( 'n) 2x na woordelys se (ʼn) in vers 26
Wysig - hoofletters (HERE) na kleinletters (Here) in vers 28
Wysig - verwyder die nommer 29 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-20 09:43:22 +00:00 committed by Gitea
parent ea3f34176f
commit 2434df3146

14
18/28
View File

@ -1,10 +1,10 @@
Want vir die silwer is daar 'n plek waar dit uitkom, en 'n plek vir die goud wat hulle uitwas.
Want vir die silwer is daar ʼn plek waar dit uitkom, en ʼn plek vir die goud wat hulle uitwas.
Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet.
'n End maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy die klip van donkerheid en doodskaduwee.
Hy breek 'n mynskag, wég van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet daarbo, hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer.
ʼn End maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy die klip van donkerheid en doodskaduwee.
Hy breek ʼn mynskag, wég van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet daarbo, hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer.
Die aarde - daar kom brood uit voort, maar daaronder word daar omgewoel soos deur vuur.
Die klippe daarvan is die plek van saffiere, en dit bevat stoffies van goud.
'n Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie;
ʼn Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie;
waar die trotse roofdiere nie op trap nie, waar die leeu nie oor stap nie.
Hy slaan sy hand aan die klipharde rots, hy woel die berge van die wortel af om.
In die rotse breek hy gange uit, en sy oog sien allerhande kosbare dinge.
@ -14,7 +14,7 @@ Die mens weet sy waarde nie, en dit word in die land van die lewende nie gevind
Die wêreldvloed sê: In my is dit nie; en die see sê: By my is dit nie.
Fyn goud kan daarvoor nie gegee word nie, en geen silwer as koopprys daarvan afgeweeg word nie.
Die goud van Ofir weeg daar nie teen op nie, ook die kosbare onikssteen en saffier nie.
Goud en glas kan daarmee nie vergelyk word nie, en vir goue voorwerpe ruil 'n mens dit nie.
Goud en glas kan daarmee nie vergelyk word nie, en vir goue voorwerpe ruil ʼn mens dit nie.
Korale en kristal kan nie genoem word nie, en die besit van wysheid is meer werd as korale.
Die topaas van Kus kan daarmee nie vergelyk word nie, suiwer goud word daarteen nie opgeweeg nie.
Die wysheid dan - waar kom dit vandaan? En waar is die plek van die verstand?
@ -23,6 +23,6 @@ Die plek van vertering en die dood sê: Met ons ore het ons gerugte daarvan geho
God weet die weg daarheen, en Hý ken die woonplek daarvan.
Want Hý sien tot by die eindes van die aarde; alles wat onder die hemel is, aanskou Hy.
Toe Hy vir die wind die gewig bepaal en die waters met die maat afgemeet het,
toe Hy vir die reën 'n wet gestel het en 'n weg vir die onweerstraal,
toe Hy vir die reën ʼn wet gestel het en ʼn weg vir die onweerstraal,
toe het Hy die wysheid gesien en dit gemonster; Hy het dit opgestel en dit ook deurvors.
Maar vir die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die HERE is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand.
Maar vir die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die Here is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand.