From 246354efffa2a0863f33d921e889d32fe6db7295 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Wed, 31 Aug 2022 10:45:24 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 17:1-16 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - voeg in ʼn komma na (Waarlik) in vers 2 Wysig - spelfout (gewis) na (getwis) in vers 2 Wysig - spelfout (hard) na (hart) in vers 4 Wysig - spelfout (geslut) na (gesluit) in vers 4 Wysig - Voeg in ʼn kommapunt na (verstand;) in vers 4 Wysig - spelfout (duisernis) na (duisternis) in vers 12 Wysig - Voeg in die woord (my) tussen (en) en (suster) in vers 14 Wysig - verwyder die woord (die) tussen (dan) en (verwagting) in vers 15 Wysig - voeg in die woord (my) tussen (dan) en (verwagting) in vers 15 Wysig - verander (komma) na ʼn (vraagteken) na verwagting in vers 15 Wysig - verander kleinletter (ja) na hoofletter (Ja) in vers 15 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Ja,) in vers 15 Wysig - spelfout (waneer) na (wanneer) in vers 16 Wysig - verwyder nommer 17 onder aan hoofstuk --- 18/17 | 12 ++++++------ 1 file changed, 6 insertions(+), 6 deletions(-) diff --git a/18/17 b/18/17 index 28f37e4..d977dbd 100644 --- a/18/17 +++ b/18/17 @@ -1,7 +1,7 @@ My gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag vir my. -Waarlik bespottinge is my deel, en op hulle gewis moet my oog rus. +Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus. Gee tog ʼn pand, staan borg vir my by U; wie anders sal my die handslag gee? -Want U het húlle hard geslut vir verstand daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie. +Want U het húlle hart gesluit vir verstand; daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie. Hy wat vriende aanklaag vir ʼn buitaandeel - die oë van sy kinders sal versmag. Maar Hy het my ʼn spreekwoord vir die mense gemaak, en ek het een geword wat hulle in die gesig spuug. Daarom het my oog dof geword van verdriet, en al my lede is soos ʼn skaduwee. @@ -9,8 +9,8 @@ Die opregtes is daaroor ontsteld, en die onskuldige kom teen die goddelose in op Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag. Maar, kom maar altyd weer aan, julle almal! ʼn Wyse vind ek onder julle tog nie. My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart. -Van die nag maak hulle ʼn dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisernis. +Van die nag maak hulle ʼn dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis. As ek hoop, is die doderyk my huis; in die duisternis sprei ek my bed uit. -Die grafkuil roep ek toe: My vader is jy; die wurms: My moeder en suster. -En waar is dan die verwagting, ja my verwagting, wie ondek dit? -Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, waneer daar tegelykertyd rus is in die stof. +Die grafkuil roep ek toe: My vader is jy; die wurms: My moeder en my suster. +En waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ondek dit? +Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, wanneer daar tegelykertyd rus is in die stof. \ No newline at end of file