From 255f2bbef33170d1987875741cb905c61ecc4523 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Tue, 28 Sep 2021 12:03:43 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Job 24:7-8 --- 18/24 | 3 ++- 1 file changed, 2 insertions(+), 1 deletion(-) diff --git a/18/24 b/18/24 index 302eff0..26df81d 100644 --- a/18/24 +++ b/18/24 @@ -4,4 +4,5 @@ Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die wedevee neem hulle as pan Hulle stood die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.- Kyk, soos wilde esels in die woestyn trek hulle uit na hul werk, terwyl hulle soek na voedsel; die wildernis lewer brood vir hulle, vir die kinders. Op die veld maai hulle sy voer af, en in die wingerd van die goddelose hou hulle na-oes. - +Nakend bring hulle die nag deur, sonder klere, en hulle het geen bedekking teen die koue nie. +Van die stortbui van die brege vord hulle nat; en by die gebrek aan skuiling druk hulle teen die rotse vas.