Korreksie Job 4:1-21

Wysig - hoofletters (TOE) na kleinletters (Toe) in vers11
Wysig - hoofletter (IS) na kleinletter (Is) in vers 6
Wysig - hoofletters( VERDER) ns kleinletters (Verder)  in vers 12
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-07 10:40:37 +00:00 committed by Gitea
parent 72be0dbb11
commit 267aaaaa40
1 changed files with 3 additions and 3 deletions

6
18/4
View File

@ -1,15 +1,15 @@
TOE antwoord Élifas, die Temaniet, en se:
Toe antwoord Élifas, die Temaniet, en se:
As ʼn mens dit met ʼn woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou - wie kan dit?
Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk.
Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk.
Maar nou dat dit jόu oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jόu tref, is jy verslae!
IS jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?
Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?
Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg?
Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, dié maai dit.
Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig.
Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller - ja die tande van die jong leeus word uitgebreek.
Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuwyfie word verstrooi.
VERDER is ʼn woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het ʼn gefluister daarvan opgevang;
Verder is ʼn woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het ʼn gefluister daarvan opgevang;
by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val.
Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe.
Toe skuif daar ʼn gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys.