diff --git a/18/11 b/18/11 index 091ab8f..998d0bc 100644 --- a/18/11 +++ b/18/11 @@ -1,5 +1,5 @@ Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê: -Meot die menigte van woorde onbeantwoort bly? Of moet ʼn loslippige man reg hê? +moet die menigte van woorde onbeantwoort bly? Of moet ʼn loslippige man reg hê? Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot - sonder dat iemand jou beskaamd maak - en sê: Suiwer is my leer, en rein is ek in u oë? Maar, ag, as God maar wou spreek en sy lippe open teen jou!