From 4b1fb5f421c47738d5832cdd79c27a29c80353c5 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Sat, 10 Sep 2022 10:36:55 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 26:1-14 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - ( 'n) na (ʼn) soos in die woordelys in vers 7 Wysig - ( 'n) na (ʼn) soos in die woordelys in vers 10 Wysig - ( 'n) na (ʼn) soos in die woordelys in vers 14 Wysig - voeg in ʼn (?) aan die einde van vers 14 --- 18/26 | 6 +++--- 1 file changed, 3 insertions(+), 3 deletions(-) diff --git a/18/26 b/18/26 index ad9f221..a503dfb 100644 --- a/18/26 +++ b/18/26 @@ -4,11 +4,11 @@ Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak! Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou uitgegaan? Die skimme is beangs onder die waters en die bewoners daarvan. Nakend lê die doderyk voor Hom, en die plek van vertering het geen bedekking nie - -voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor 'n niks; +voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor ʼn niks; wat die waters saambind in sy wolke sonder dat die wolkgevaarte daaronder skeur; wat die gesig van die troon toehou deurdat Hy sy wolk daaroor uitsprei. -Hy het 'n kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig. +Hy het ʼn kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig. Die pilare van die hemel wankel en staan verstomd weens sy dreiging. Deur sy krag bring Hy die see in beroering, en deur sy verstand verpletter Hy Rahab. Deur sy asem word die hemel helder; sy hand het die vinnige slang deurboor. -Kyk, dit is maar die omtrekke van sy weë, en wat 'n fluisterwoord hoor ons maar van Hom! Wie sou dan die donder van sy magtige dade verstaan +Kyk, dit is maar die omtrekke van sy weë, en wat ʼn fluisterwoord hoor ons maar van Hom! Wie sou dan die donder van sy magtige dade verstaan? \ No newline at end of file