diff --git a/18/1 b/18/1 index a898710..225ae43 100644 --- a/18/1 +++ b/18/1 @@ -12,11 +12,11 @@ Maar strek net u hand uit en tas alles aan wat hy het-waarlik, hy sal U in u aan Daarop sê die HERE vir die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE. En op ʼn dag terwyl sy seuns en sy dogters besig was om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer, kom ʼn boodskapper na Job en sê: Die beeste was aan't ploeë en die esels aan't wei langs hulle, -toe die Sabeërs ʼn inval gedeonen dit werggroof het, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen ontvlug om u dit te vertel. -Terwyl die een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die vuur van God het van die hemel af geval en gebrand onder die kleinvee en onder die dienaars en dit het hulle verteer; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel. -Terwyl die een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die Galdeërs het drie leërafdeelings opgestel en ʼn aanval gemaak en dit weggeroof, maar hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel. -Terwyl die een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: U seuns en u dogters was besig om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer, +toe die Sabeërs ʼn inval gedoen en dit weggeroof het, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel. +Terwyl dié een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die vuur van God het van die hemel af geval en gebrand onder die kleinvee en onder die dienaars, en dit het hulle verteer; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel. +Terwyl dié een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die Galdeërs het drie leërafdelings opgestel en ʼn aanval op die kamele gemaak en dit weggeroof, maar hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel. +Terwyl dié een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: U seuns en u dogters was besig om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer, toe daar meteens ʼn groot wind oor die woestyn kom wat die huis by die vier hoeke gryp; en dit het op die kinders geval, sodat hulle gesterf het; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel. Toe staan Job op en skeur sy mantel, en hy het sy hoof geskeer en in aanbidding op die grond geval -en gesê: Nakend het ek uit my moeder se skoot gekom, en nakend sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee en die Here het geneem: die Naam van die Here sy geloof! -By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie. +en gesê: Nakend het ek uit my moeder se skoot gekom, en nakend sal ek daarheen terugkeer. Die HERE het gegee, en die HERE het geneem: die Naam van die HERE sy geloof! +By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie. \ No newline at end of file