From 4e6ddeae72416cb82320741a6a5b2b5d04f0ee38 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Sat, 27 Aug 2022 10:33:47 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 13:1-28 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - spelfout (leuns) na (leuens) in vers 4 Wysig - spelfout (verantwoordig) na (verantwoording) in vers 6 Wysig - ruil 2 woorde om (tot my) na (my tot) in vers 16 Wysig - ruil 2 woorde om (dan my) na (my dan) in vers 19 Wysig - spelfout 2 X (aantwoot) na (antwoord) in vers 22 Wysig - ruil 2 woorde om (U gee) na (gee U) in vers 22 Wysig - verwyder spasie voor die punt aan die einde van vers 22 Wysig - voeg in die woord (my) tussen (maak) en (my) in vers 23 Wysig - spelfout (dit) na (dít) in vers 28 Wysig - spelfout (kleet) na (kleed) in vers 28 Wysig - verwyder nommer 29 onder aan die hoofstuk --- 18/13 | 14 +++++++------- 1 file changed, 7 insertions(+), 7 deletions(-) diff --git a/18/13 b/18/13 index c6377fe..7d852d4 100644 --- a/18/13 +++ b/18/13 @@ -1,9 +1,9 @@ Kyk, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk. Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie. Maar ék sal met die Almagtige spreek, en ek wil pleit teenoor God. -Maar julle is uitstrooiers van leuns, kwaksalwers is julle almal. +Maar julle is uitstrooiers van leuens, kwaksalwers is julle almal. Ag, as julle maar heeltemal wou swyg - dan sou dit vir julle wysheid wees! -Hoor tog na my verantwoordig en luister na die aanvalle van my lippe. +Hoor tog na my verantwoording en luister na die aanvalle van my lippe. Wil julle, tot verdediging van God, onreg spreek en ten behoewe van Hom bedrog laat hoor? Wil julle vir Hom partydig wees? Of wil julle vir God pleit? Sal dit goed wees as Hy julle ondersoek? Of wil julle Hom bedrieg soos ʼn mens bedrieg word? @@ -13,16 +13,16 @@ Julle kernspreuke is spreuke van as, julle skanse word skanse van klei. Laat my met rus; dan wil ék spreek; laat dan oor my kom wat wil. Waarom sou ek my vlees in my tande neem en my lewe neerlê in my hand? Kyk, al wil Hy my doodmaak - ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit. -Ook is dit tot my heil dat ʼn goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie. +Ook is dit my tot heil dat ʼn goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie. Luister goed na my rede en gee gehoor aan my verklaring. Kyk tog, ek dra die regsaak voor; ek weet dat ék onskuldig is. -Wie durf dan my bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe. +Wie durf my dan bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe. Moet my net twee dinge nie aandoen nie; dan sal ek my vir u aangesig nie verberg nie: trek u hand weg van my af, en laat die skrik vir U my nie beangstig nie. -Klaag dan maar aan, en ék sal aantwoot; of ek sal spreek, en U gee my aantwoot . -Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my oortreding en sonde bekend. +Klaag dan maar aan, en ék sal antwoord; of ek sal spreek, en gee U my antwoord. +Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my my oortreding en sonde bekend. Waarom verberg U u aangesig en hou my vir ʼn vyand van U? Wil U ʼn verwaaide blaar skrik aanja en die droë stoppel agtervolg? dat U bitter dinge oor my beskik en die ongeregtighede van my jeug my laat erwe, en dat U my voete in die blok sit en al my paaie bewaak. U trek vir U ʼn streep om die sole van my voete; -en dit iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos ʼn kleet wat die mot verteer. +en dít iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos ʼn kleed wat die mot verteer. \ No newline at end of file